Jeug sites waarsonder jy nie kan bedien nie!

Hulpbronne skakels

Dink Jeug!

As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk en geloof vorm, is hierdie die plek om bronne te deel en saam te dink!

Bybel-Media Jeugfokus

By BM, in samewerking met die Kategesetaakspan, ontwikkel ons deurlopend produkte om gemeentes, gemeenteleiers en kategete hiermee te help.

Fun Facts

Geloofsvormende gewoontes

41 %
Gereelde huisgodsdiens
43 %
My ouers/voogde praat oor my geloof
11 %
Ek is op geen manier betrokke by geloofsvorming nie
65 %
Ons bespreek geloofskwessies
DInk Jeug!

Blog & Nuus