Santa Shoebox

Die Santa Shoebox Project versprei jaarliks kersgeskenke aan minderbevoorregte kinders.

Sedert 2007 het hulle al 858 673 kinderhartjies gelukkig gemaak. Hierdie is net een van die maniere om vir kinders te leer van Missionale Kerkwees – hoe om Jesus se hande en voete in die wêreld te wees.

Kontak gerus Adelle van Rhyn (adelle@rantendalprisma.co.za) by Rant en Dal Prisma Gemeente vir meer inligting.