Lead Today:

Lead Today is ʼn leierskapskursus gefundeer op Bybelse beginsels ontwikkel deur die John Maxwell organisasie.  In Suid-Afrika word die program uitgerol deur die FutureNow Youth Mentors Association.

Jongmense van Gr. 7 tot 11 vind by hierdie kursus baat deur leierskapsbeginsels te ontwikkel wat eietyds toegepas kan word.  Die sterk Bybelse grondslag maak hierdie program ideaal as deel van ʼn kategese kurrikulum.

Lead Today is ʼn effektiewe instrument vir kerke om weer by skole betrokke te raak. Gemeentes kan leierskap opleiding by skole aanbied, wat die skool en gemeenskap sal baat.  Gemeentes wat die opleiding ondergaan het en hierdie materiaal in die kerk sowel as skole aanbied kan gerus gekontak word.

Hierdie gemeentes is:

Constantiakruin
Wicus van der Merwe
Kontak ons

Rant en Dal Prisma
Wimpie Wasserman
Kontak ons

N.G. Culembeeck
Yolandi Kok
Kontak ons