Geloofsontwikkeling: Junior- en middelfase

Wees sinvol betrokke by geloofsgroei

Hoe kan jy meer sinvol betrokke wees by die geloofsgroei van kinders in die junior- en middelfase? Hierdie 9 groeikante kan jou help!

Die Junior- en Middelfase begin sigbaar word tussen die ouderdom van 5 en 7 en duur gewoonlik tot in die vroeĆ« adolessensiejare van 11 tot 13.

Saamgestel deur Bybel-Media.

Kry dit hier: Groeikante-Junior-en-Middelfase